Peuter Stimulering | Liedjies en Rympies

LIEDJIES & RYMPIES: Afrikaans & Engels
-------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
BRONNE: www.google.co.za, Facebook Peuters Stimulerings Groepie
Saamgestel deur Tiana Burger
---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Kom kyk gerus na ons nuwe webblad vir 450+ Afrikaanse produkte: www.little1.co.za

Daar loop 'n skilpad in die pad
Daar loop 'n skilpad in die pad
Ek tel hom op, hy maak my nat
Ek sit hom neer, hy doen dit weer
En weer, en weer, en weer

Die vissies die swem in die water
Die vissies die swem in die water
Hul swem net so gou as hul kan
En skuil tussen klippe en gate
Daar in die ou plaas dam

As Hy weer kom:
As hy weer kom, as Hy weer kom
Kom haal Hy sy pêrels
Al sy pêrels, fraaie pêrels vir Jesus se kroon
Al die kinder gesiggies
Soos die sterre se liggies
Is die hemelse pêrels
In Jesus se kroon

Round and round the corner
Goes the teddy bear
One step
Two step
Tickle him under there!

Die padda wou gaan opsit by sy nooi in die vlei
Die padda wou gaan opsit by sy nooi in die vlei, ah ham x3
Maar ´n opsitkers kon hy nerens kry
ah ham x3

Die wiele van die bus
Die wiele van die bus gaan om en om, om en om, om en om.
Die wiele van die bus draai om en om deur die stad se strate.

Sien meer hier: www.little1.co.za
Make a Free Website with Yola.